Predikante

 

“‘n Predikant wat nie studeer nie is nie bekeer nie”, is ‘n spreuk wat blykbaar sy bestaan by die Switserse teoloog, Karl Barth sy bestaan te danke het.  Daar is verskeie toerustingsgeleenthede onder VTT en VBO aangebied soos hieronder gelys.  Skakels na Zoom-en YouTube opnames word verskaf.