Die inligtingsblad “Nicea – 1700 jaar later” bied ’n oorsig van die ontstaan, betekenis en invloed van die Geloofsbelydenis van Nicea. Dit sluit inligting in oor die Konsilies van Nicea en Konstantinopel, die rol van Arius, en bevat ook die teks van die belydenis, asook afdelings oor sistematiese teologie en kerkvergaderings.

Wie is ons

Die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) vorm deel van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) en is op 1 Januarie 2000 in die lewe geroep.  Die HTK bestaan vanweë ‘n samewerkingsooreenkoms wat die NHKA met UP gesluit het.  Die ooreenkoms sluit in: Die teologiese opleiding en vorming van studente; die aanbied van kerkeie modules; voortgesette teologiese opleiding vir predikante; kursusse vir die toerusting van ampsdraers en lidmate.